Hello ! 

 

Ons is Corné en Els Meulendijks, gebore en grootgeword in Holland, en in 1997 het ons verhuis na Oostenryk, waar ons 2 woonstelle in die middel van die Kitzbühel Alpe in Tirol verhuur.

 

 

 

 

 

 

Ons droom (huis in Suid-Afrika) het in 2011 ‘n werklikheid geword: Toe ons sien Khumbula iAfrica (naby Kruger Nasionale Park) vir die eerste keer, was dit liefde met die eerste oogopslag. Veral die Afrika atmosfeer van die huis en safari in jou eie tuin, gee jou 'n ware bos gevoel.

 

Ons tweede droom (Bush & Beach) het nu ook 'n werklikheid geword:Khumbula iMozambique.

 

Ons wens u 'n aangename verblyf op ons webwerf en ons hoop om jou te verwelkom in een van ons huise.

Copyright © 2019 (All Rights Reserved)     •    Marloth Park Accommodation - South Africa      •      Paindane Accommodation - Mozambique