1/3

Khumbula iAfrica bied 2 huise op Marloth Park, die Atmosfeer en styl is tipies Africa.

Met ‘n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand kan jy die verskillende dier soorte soos Sebra, Kameelperd en verskillende bok soorte geniet. 

Saans kan jy na die Afrika geluide luister en in ‘n rustige atmosfeer ontspan.

Elke huis kan tot 6 mense akomadeer.

Wifi Beskikbaar

Khumbula 1

2 slaapkamers

2 badkamers

groot zit (swem) bad

Khumbula 2

3 slaapkamers

3 badkamers

swembad

Op die Grondvloer is ‘n  volledige toegeruste kombuis met yskas, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en skottelgoed wasser. 

Daar is ook ‘n Granieteiland met kroegstoele.  Terwyl ons personeel omsien na jou behoeftes, kan jy jou welgverdiende vakansie geniet.

 

Ook op die grondvloer is die hoofslaapkamer, met dubbelbed, groot klerekas, spieëltafel en lugversorging toegerus , aangrensend is ‘n

privaat badkamer met stort, wasbak en toilet. ‘n Tweede slaapkamer met dubblebed, klerekas en lugversorging sowel as

badkamer met stort, toilet en wasbak is ook op grondvloer

 

Op die tweede vloer van Khumbula 1 is ‘n oop dek area met twee enkel  beddens en kaste asook gesellige TV area met dubbel slaapbank.

 

Op die tweede vloer van Khumbula 2 is ‘n derde slaapkamermet twee eknel beddens, klerekas en lugversorging aangrensend

is ‘n privaat badkamer met stort, wasbak en toilet.  WeereensTV area met dubble slaapbank.

 

Op die tweede vloer is daar verskeie ondersteuners , wat voorsiening maak afkoeling in warm dae 

 

Op die grondvloer is daar ‘n stoep toegerus met ‘n houtbank.  Die swembad is die hele jaar oop en gee jou'n geleentheid om af te

koel op warm dae. In die tuin is ‘n Boma met braai fassiliteite, vanaf die Boma het jy ‘n uitsig oor aangrensende parkland,

met ‘n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand kan jy die verskillende dier soorte soos Sebra, Kameelperd en verskillende bok soorte geniet. 

Saans kan jy na die Afrika geluide luister en in ‘n rustige atmosfeer ontspan.

 

Natuurlik is al die beddens gemaak en die linne verander elke 2 tot 3 dae .

Bad en kombuis handdoeke word voorsien en gereeld verander.

Hotel diens

Khumbula iAfrica bied daaglikse hotel dienste aan. Ons personeel Zac & Shirley verwelkom jou te Khumbula iAfrica.

Hulle sal probeer om jou vakansie onvergeetlik te maak.

In die oggend Shirley maak jou beddens, was die skottelgoed en hou die huis skoon. Zac is verantwoordelik vir die instandhouding van die huis, in die tuin en swembad. Hy lig die olie lampe in die tuin.

 

Dis kan jy jou vakansie geniet sonder bekommernis.

 

Ons wil u vra om te sorg dat die volgende dinge “Af” is wanneer jy uit gaan of in die bed klim:                       * Sit alle olie lampe uit

                                       * Blus die kampvuur met water (geen sand)

                                       * Plaas asseblief die kussings binne

Copyright © 2019 (All Rights Reserved)     •    Marloth Park Accommodation - South Africa      •      Paindane Accommodation - Mozambique