1/3

Diepsee visvang

Uitstekende visvang geleenthede net 200 m van die Paindane Reef. Cu-ta, Dora , King vis en ander spesies word gereeld gevang.

Ervaar de vissermanne in die gebied voorsien alle gereedskap en kan amper jou vangs waarborg!

 

Vroegoggend gaan jy uit op die boot (met die kaptein / gids) vir 'n diep see visvang trip. Toerusting is inklusief

Copyright © 2019 (All Rights Reserved)     •    Marloth Park Accommodation - South Africa      •      Paindane Accommodation - Mozambique