1/3

Beachbar

Die strand bar, "Cantina Esperanza", is geleë reg op die strand.

Geniet van die tradisionele Mosambiekse eet en lekker drankies 

Daar is ook DSTV en 'n groot skerm fasiliteite vir spesiale geleenthede.

 

Copyright © 2019 (All Rights Reserved)     •    Marloth Park Accommodation - South Africa      •      Paindane Accommodation - Mozambique